linkerwang [boodskap #143277] |
Tue, 26 September 2023 07:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
linkerwang
Afbreking: lin•ker•wang
Samestelling: linker + wang
Selfstandige naamwoord: linkerwang
Meervoud: linkerwange
Verkleinwoord: linkerwangetjie
Meervoud van verkleining: linkerwangetjies
Betekenis:
• Die wang aan die linkerkant van die lyf (aan die kant waar die hart is).
Gebruik:
• Sy klap hom met 'n oop hand op sy linkerwang.
Vertaling:
Engels: left cheek
Nederlands: linkerwang
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|