regteroog [boodskap #143275] |
Tue, 26 September 2023 07:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
regteroog
Afbreking: reg•ter•oog
Samestelling: regter + oog
Selfstandige naamwoord: regteroog
Meervoud: regteroë
Verkleinwoord: regterogie
Meervoud van verkleining: regterogies
Betekenis:
• Die oog aan die regterkant van die lyf (teenoor die kant waar die hart is).
Gebruik:
• En as jou regteroog jou laat struikel, pluk dit liewer uit en gooi dit weg van jou af. [Matteus 5:29]
Vertaling:
Engels: right eye
Nederlands: rechteroog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|