tuinwoonstel [boodskap #143273] |
Mon, 25 September 2023 19:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tuinwoonstel
Afbreking: tuin•woon•stel
Samestelling: tuin + woonstel
Selfstandige naamwoord: tuinwoonstel
Meervoud: tuinwoonstelle
Verkleinwoord: tuinwoonstelletjie
Meervoud van verkleining: tuinwoonstelletjies
Betekenis:
• 'n Woonstel op die grondvlak met 'n tuin of in 'n agterplaas.
Gebruik:
• Die tuinwoonstel bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n private ingang.
Vertaling:
Engels: garden apartment, garden flat, granny flat
Nederlands: tuinappartement
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|