Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » manspersoon
manspersoon [boodskap #143272] Mon, 25 September 2023 18:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
manspersoon
Afbreking: mans•per•soon
Samestelling: man + -s- + persoon


Selfstandige naamwoord: manspersoon
Meervoud: manspersone

Betekenis:
• 'n Manlike individu; persoon van die manlike geslag.

Gebruik:
• Ons het 'n vakante pos vir 'n energieke manspersoon met sober gewoontes en 'n geldige rybewys.

Sinoniem:
• broekdraer
• heer
• kêrel
• man
• mansmens
• meneer
• vent

Vertaling:
Engels: male person
Nederlands: manspersoon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oondbak
Volgende onderwerp: tuinwoonstel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 00:54:27 UTC 2024