oondbak [boodskap #143271] |
Mon, 25 September 2023 17:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oondbak
Afbreking: oond•bak
Samestelling: oond + bak
Selfstandige naamwoord: oondbak
Meervoud: oondbakke
Verkleinwoord: oondbakkie
Meervoud van verkleining: oondbakkies
Betekenis:
• 'n Oondvaste bak; bak waarin kos in 'n oond gaargemaak word.
Gebruik:
• Plaas die gereg in 'n oondbak en bak vir 20 minute op 180°C.
Vertaling:
Engels: oven bowl
Nederlands: ovenschaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|