linkervoet [boodskap #143269] |
Mon, 25 September 2023 17:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
linkervoet
Afbreking: lin•ker•voet
Samestelling: linker + voet
Selfstandige naamwoord: linkervoet
Meervoud: linkervoete
Verkleinwoord: linkervoetjie
Meervoud van verkleining: linkervoetjies
Betekenis:
• Die voet aan die linkerkant van die lyf (aan die kant waar die hart is).
Gebruik:
• Sy ma sien toe dat hy sy linkervoet se skoen aan die regtervoet het en andersom.
Antoniem:
• linkervoet
Hiperoniem:
• ledemaat
Vertaling:
Engels: left foot
Nederlands: linkervoet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|