Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regtervoet
regtervoet [boodskap #143268] Mon, 25 September 2023 17:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
regtervoet
Afbreking: reg•ter•voet
Samestelling: regter + voet


Selfstandige naamwoord: regtervoet
Meervoud: regtervoete
Verkleinwoord: regtervoetjie
Meervoud van verkleining: regtervoetjies

Betekenis:
• Die voet aan die regterkant van die lyf (teenoor die kant waar die hart is).

Gebruik:
• Sy ma sien toe dat hy die regtervoet se skoen aan die linkervoet het en andersom.

Antoniem:
• linkervoet

Hiperoniem:
• ledemaat

Vertaling:
Engels: right foot
Nederlands: rechtervoet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ribbekas
Volgende onderwerp: linkervoet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 01:09:11 UTC 2024