huidmondjie [boodskap #143266] |
Mon, 25 September 2023 15:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
huidmondjie
Afbreking: huid•mond•jie
Samestelling: huid + mond + -jie
Selfstandige naamwoord: huidmondjie
Meervoud: huidmondjies
Betekenis:
• 'n Spleetvormige opening (porie) in die blare van plante waardeur gasse (suurstof, koolstofdioksied, waterdamp) in en uit die plant beweeg.
Gebruik:
• Die huidmondjies laat gaswisseling toe sodat fotosintese, asemhaling en transpirasie kan plaasvind.
Sinoniem:
• asemhalingsgaatjie
• asemhalingsporie
• stoma
Vertaling:
Engels: stoma
Nederlands: huidmondje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|