Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huishoudelik
huishoudelik [boodskap #143261] Mon, 25 September 2023 09:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
huishoudelik
Afbreking: huis•hou•de•lik
Samestelling: huis + hou + delik


Byvoeglike naamwoord: huishoudelik
Vergrotende trap: huishoudeliker
Oortreffende trap: huishoudelikste
Attributief: huishoudelike
Partitief: huishoudeliks

Betekenis:
• Wat met 'n huishouding te make het.
• By uitbreiding, plaaslik of interne sake.

Gebruik:
• Verskeie huishoudelike items is gesteel.
Huishoudelike sake trek die G20-leiers se aandag af.

Afgelei:
• huishoudelikheid

Vertaling:
Engels: household, domestic
Nederlands: huishoudelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gemeenskapsaal
Volgende onderwerp: huisroof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 01:05:11 UTC 2024