rampverligting [boodskap #143259] |
Mon, 25 September 2023 08:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rampverligting
Afbreking: ramp•ver•lig•ting
Samestelling: ramp + verligting
Selfstandige naamwoord: rampverligting
Meervoud: –
Betekenis:
• Die verligting van nood tydens 'n ramp.
Gebruik:
• Pogings tot rampverligting het Sondag in die vroeë oggendure begin.
Vertaling:
Engels: disaster relief
Nederlands: hulpverlening bij een ramp
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|