weeksdag [boodskap #143258] |
Ma, 25 September 2023 08:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20780 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weeksdag
Afbreking: weeks•dag
Samestelling: week + -s- + dag
Selfstandige naamwoord: weeksdag
Meervoud: weeksdae
Verkleinwoord: weeksdaggie
Meervoud van verkleining: weeksdaggies
Betekenis:
• 'n Dag in die week wat nie op 'n naweek val nie, meestal ook 'n werksdag.
Gebruik:
• Maandag tot Vrydag is weeksdae.
Wisselvorm:
• weekdag
Vertaling:
Engels: week dag
Nederlands: weekdag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|