Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkeersirkel
verkeersirkel [boodskap #143257] Mon, 25 September 2023 08:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Verkeersirkel.
'n Verkeersirkel.
verkeersirkel
Afbreking: ver•keer•sir•kel
Samestelling: verkeer + sirkel


Selfstandige naamwoord: verkeersirkel
Meervoud: verkeersirkels
Verkleinwoord: verkeersirkeltjie
Meervoud van verkleining: verkeersirkeltjies

Betekenis:
• 'n Sirkelvormige padkruising waar verkeer in een rigting om 'n sentrale eiland vloei.

Gebruik:
• Motors wat binne die verkeersirkel is geniet ryvoorrang.

Vertaling:
Engels: traffic circle, roundabout
Nederlands: rotonde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afsper
Volgende onderwerp: weeksdag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 00:25:16 UTC 2024