Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afsper
afsper [boodskap #143256] Mon, 25 September 2023 07:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
afsper
Afbreking: af•sper
Samestelling: af + sper


Werkwoord: sper af, afsper
Verlede tyd: het afgesper

Betekenis:
• Om toe te maak sodat niks/niemand kan inkom of uitgaan nie.

Gebruik:
• Die polisie het die gebied afgesper.

Sinoniem:
• afsluit
• afsny
• barrikadeer
• blokkeer
• versper

Afgelei:
• afgesperde

Vertaling:
Engels: to block off, barricade, obstruct
Nederlands: blokkeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: baber
Volgende onderwerp: verkeersirkel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 00:44:07 UTC 2024