Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » baber
baber [boodskap #143255] Mon, 25 September 2023 07:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Baber.
'n Baber.
baber
Afbreking: ba•ber


Selfstandige naamwoord: baber
Meervoud: babers
Verkleinwoord: babertjie
Meervoud van verkleining: babertjies

Betekenis:
• 'n Groot varswatervis sonder skubbe en 'n baard om die bek, orde siluriformes.

Gebruik:
• Die baber is die grootste inheemse roofvis in ons waters; dit kom volop voor, baklei goed op 'n vishoek en is 'n uitstekende tafelvis.

Sinoniem:
• katvis

Afgelei:
• baberbek
• kanaalbaber
• klipbaber

Vertaling:
Engels: catfish
Nederlands: katvis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: piloon
Volgende onderwerp: afsper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 01:13:14 UTC 2024