| piloon [boodskap #143254] |
So., 24 September 2023 21:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24240 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Piloon.
piloon
Afbreking: pi•loon
Selfstandige naamwoord: piloon
Meervoud: pilone
Betekenis:
• Massiewe bouwerk met 'n poort.
Gebruik:
• Die antieke Egiptiese tempels is bekend vir hulle indrukwekkende pilone wat toegang tot die binnehof verleen.
Sinoniem:
• poortgebou
Afgelei:
• piloontempel
Vertaling:
Engels: pylon
Nederlands: pyloon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|