Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » humanitêr
humanitêr [boodskap #143253] Sun, 24 September 2023 19:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
humanitêr
Afbreking: hu•ma•ni•têr


Byvoeglike naamwoord: humanitêr
Attributief: humanitêre

Betekenis:
• Wat mense se welsyn in ag neem en pyn en lyding verlig.

Gebruik:
• Die Rooi Kruis is die grootste humanitêre organisasie ter wêreld.

Sinoniem:
• filantropies
• medemenslik
• menslik
• mensliewend

Vertaling:
Engels: humanitarian
Nederlands: humanitair

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Thailand
Volgende onderwerp: piloon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 00:44:20 UTC 2024