Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » parade
parade [boodskap #143249] Sun, 24 September 2023 16:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
parade
Afbreking: pa•ra•de


Selfstandige naamwoord: parade
Meervoud: parades
Verkleinwoord: paradetjie
Meervoud van verkleining: paradetjies

Betekenis:
• 'n Seremoniële inspeksie (veral van mense wat in rye staan of loop).

Gebruik:
• Die Russe vier elke jaar Oorwinningsdag op 9 Mei met 'n groot militêre parade.

Hiponiem:
• eieningsparade
• herkenningsparade
• kuitparade
• modeparade
• monsteringsparade
• treffersparade
• uitkenningsparade
• uittredingsparade
• vaandelparade
• voorstellingsparade

Afgelei:
• paradegrond
• paradeperd
• paradeterrein
• parademars

Vertaling:
Engels: parade, show, display
Nederlands: parade

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwalifiserend
Volgende onderwerp: Singapoer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 00:56:17 UTC 2024