kwalifiserend [boodskap #143248] |
Sun, 24 September 2023 15:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwalifiserend
Afbreking: kwa•li•fi•se•rend
Samestelling: kwalifiseer + -end
Byvoeglike naamwoord: kwalifiserend
Attributief: kwalifiserende
Betekenis:
• Wat 'n persoon of span toelaat om te kwalifiseer (in aanmerking te kom).
Gebruik:
• Jy moet 'n kwalifiserende eksamen slaag om 'n geoktrooieerde rekenmeesters te word.
• Die Wally Hayward-maraton is 'n kwalifiserende wedloop vir die Comrades.
Vertaling:
Engels: qualifying
Nederlands: kwalificerend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van kwalifiseer.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|