staatsbesoek [boodskap #143247] |
Sun, 24 September 2023 15:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
staatsbesoek
Afbreking: staats•be•soek
Samestelling: staat + -s- + besoek
Selfstandige naamwoord: staatsbesoek
Meervoud: staatsbesoeke
Verkleinwoord: staatsbesoekie
Meervoud van verkleining: staatsbesoekies
Betekenis:
• 'n Formele besoek waartydens die hoof van 'n staat 'n ander land besoek.
Gebruik:
• Koningin Elizabeth het gedurende haar bewind honderde staatsbesoeke aan ander lande gebring.
Vertaling:
Engels: state visit
Nederlands: staatsbezoek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|