voorvader [boodskap #143246] |
Sun, 24 September 2023 14:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorvader
Afbreking: voor•va•der
Samestelling: voor + vader
Selfstandige naamwoord: voorvader
Meervoud: voorvaders
Verkleinwoord: voorvadertjie
Meervoud van verkleining: voorvadertjies
Betekenis:
• 'n Oorlede man van wie 'n volk, stam of familie afstam.
Gebruik:
• Ons voorvaders het vir dié grond geveg en gesterf.
Sinoniem:
• grootouer
• stamouer
• stamvader
• voorganger
• voorloper
• voorouer
• voorsaat
Antoniem:
• stammoeder
Afgelei:
• voorvaderlik
Vertaling:
Engels: ancestor, forefather, progenitor
Nederlands: voorvader
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|