Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opvlam
opvlam [boodskap #143243] Sun, 24 September 2023 08:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
opvlam
Afbreking: op•vlam
Samestelling: op + vlam


Werkwoord: vlam op, opvlam
Verlede tyd: het opgevlam

Betekenis:
• Om weer of sterker te begin brand.
• (figuurlik) Om aktiewer of lewendiger te word.

Gebruik:
• Die sterk wind het die veldbrand weer laat opvlam.
• Dit het weer hoop in my laat opvlam.

Sinoniem:
• opflikker

Afgelei:
• opvlamming

Vertaling:
Engels: to flare up
Nederlands: opvlammen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: instandhouding
Volgende onderwerp: herbegrawe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 00:27:08 UTC 2024