woongebied [boodskap #143241] |
Sat, 23 September 2023 11:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
woongebied
Afbreking: woon•ge•bied
Samestelling: woon + gebied
Selfstandige naamwoord: woongebied
Meervoud: woongebiede
Verkleinwoord: woongebiedjie
Meervoud van verkleining: woongebiedjies
Betekenis:
• 'n Opgeboude gebied waar mense woon.
Gebruik:
• Die munisipaliteit is besig om water en krag na die woongebied aan te lê.
Sinoniem:
• buurt
• woonarea
• woonbuurt
• verblyfplek
• voorstad
Vertaling:
Engels: residential area
Nederlands: woongebied
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|