versag [boodskap #143238] |
Sat, 23 September 2023 09:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
versag
Afbreking: ver•sag
Samestelling: ver- + sag
Werkwoord: versag
Verlede tyd: het versag
Betekenis:
• Om sagter te maak.
• Om minder ernstig te maak.
Gebruik:
• Smeer 'n roompie aan om die vel te versag.
• Die veroordeelde man se vonnis is versag.
Sinoniem:
• bedaar
• demp
• temper
• verdof
• verlig
• verslap
Antoniem:
• verhard
Afgelei:
• versagtend
• versagter
• versagting
Vertaling:
Engels: to soften
Nederlands: verzachten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|