watertekort [boodskap #143236] |
Sat, 23 September 2023 07:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
watertekort
Afbreking: wa•ter•te•kort
Samestelling: water + tekort
Selfstandige naamwoord: watertekort
Meervoud: watertekorte
Betekenis:
• 'n Tekort aan bruikbare water.
Gebruik:
• Sekere woongebiede ondervind watertekorte weens die probleme by die watersuiweringsaanleg.
Sinoniem:
• watergebrek
• waternood
• waterskaarste
Vertaling:
Engels: water shortage
Nederlands: watertekort
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|