gereedheid [boodskap #143233] |
Sat, 23 September 2023 06:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gereedheid
Afbreking: ge•reed•heid
Samestelling: gereed + -heid
Selfstandige naamwoord: gereedheid
Meervoud: gereedhede
Betekenis:
• Die toestand of mate van gereed wees.
Gebruik:
• Die weermag word in gereedheid gebring.
Sinoniem:
• gereedheidstand
• paraatheid
• prontheid
• voorbereidheid
Afgelei:
• keusegereedheid
• leergereedheid
Vertaling:
Engels: readyness
Nederlands: gereedheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|