Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » transendeer
transendeer [boodskap #143232] Sat, 23 September 2023 06:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
transendeer
Afbreking: tran•sen•deer


Werkwoord: transendeer
Verlede tyd: het getransendeer

Betekenis:
• Om na 'n hoër vlak te styg; bo die sinlike uitreik.

Gebruik:
• 'n Mens is in staat is om sy dierlike instinkte te transendeer.

Afgelei:
• transendensie
• transendentaal
• transendering

Vertaling:
Engels: to transcend
Nederlands: transcenderen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ingryp
Volgende onderwerp: gereedheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 00:33:59 UTC 2024