statutêr [boodskap #143230] |
Vr, 22 September 2023 18:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20780 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
statutêr
Afbreking: sta•tu•têr
Byvoeglike naamwoord: statutêr
Attributief: statutêre
Betekenis:
• Volgens die statute (wetgewing).
Gebruik:
• Die SABS is 'n statutêre liggaam wat produkte toets om te verseker dat dit aan standaarde voldoen.
Sinoniem:
• geregtelik
• wettiglik
Vertaling:
Engels: statutory
Nederlands: statutair
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|