kwartiel [boodskap #143223] |
Fri, 22 September 2023 11:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwartiel
Afbreking: kwar•tiel
Selfstandige naamwoord: kwartiel
Meervoud: kwartiele
Betekenis:
• Een van die drie punte (K1, K2 en K3) wat 'n geordende versameling in vier gelyke dele verdeel.
Gebruik:
• Bereken die verskil tussen die onderste (K1) en boonste (K3) kwartiele.
• Die tweede kwartiel (K2) op 50% staan ook as die mediaan bekend.
Afgelei:
• kwartielafstand
Vertaling:
Engels: quartile
Nederlands: kwartiel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|