Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleureprag
kleureprag [boodskap #143219] Fri, 22 September 2023 08:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleureprag
Afbreking: kleu•re•prag
Samestelling: kleure + prag


Selfstandige naamwoord: kleureprag
Meervoud:

Betekenis:
• Die mooiheid van verskillende kleure.

Gebruik:
• Hy vergaap hom aan die reënboog se kleureprag.

Sinoniem:
• kleurrykheid

Vertaling:
Engels: colorful splendor
Nederlands: kleurenpracht

Nota:
• Moenie "kleureprag" met "klereprag" verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klereprag
Volgende onderwerp: drasties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 01:08:24 UTC 2024