klereprag [boodskap #143218] |
Fri, 22 September 2023 08:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klereprag
Afbreking: kle•re•prag
Samestelling: klere + prag
Selfstandige naamwoord: klereprag
Meervoud: –
Betekenis:
• Die mooiheid van klere (wat 'n mens aantrek).
Gebruik:
• By die modeparade vergaap sy haar aan die klereprag.
Vertaling:
Engels: the splendor of clothes
Nederlands: de pracht van kleding
Nota:
• Moenie "klereprag" met "kleureprag" verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|