stoutgat [boodskap #143217] |
Fri, 22 September 2023 08:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stoutgat
Afbreking: stout•gat
Samestelling: stout + gat
Selfstandige naamwoord: stoutgat
Meervoud: stoutgatte
Verkleinwoord: stoutgatjie
Meervoud van verkleining: stoutgatjies
Betekenis:
• Iemand wat baie stout is; 'n ondeunde persoon.
Gebruik:
• Hy was 'n regte stoutgat en was gereeld in die moeilikheid.
Sinoniem:
• kwaaddoener
• stouterd
Vertaling:
Engels: naughty person, badass
Nederlands: ondeugend mens
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|