meebring [boodskap #143214] |
Thu, 21 September 2023 13:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
meebring
Afbreking: mee•bring
Samestelling: mee + bring
Werkwoord: bring mee, meebring
Verlede tyd: het meegebring
Betekenis:
• Om iets saam (mee) te bring.
• Om tot gevolg te hê; te veroorsaak.
Gebruik:
• Jy kan jou vrou en kinders meebring.
• Dit bring 'n klomp moeilikheid mee.
Sinoniem:
• bewerkstellig
• saambring
• teweegbring
• veroorsaak
Vertaling:
Engels: to bring with, take along; to cause
Nederlands: meebrengen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|