Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwesbaar
kwesbaar [boodskap #143213] Thu, 21 September 2023 12:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwesbaar
Afbreking: kwes•baar
Samestelling: kwes + -baar


Byvoeglike naamwoord: kwesbaar
Vergrotende trap: kwesbaarder
Oortreffende trap: kwesbaarste
Attributief: kwesbare
Partitief: kwesbaars

Betekenis:
• Met onvoldoende beskerming. Wat maklik beskadig of beseer kan word.

Gebruik:
• Boere is veral kwesbaar vir veranderinge in die klimaat en weerstoestande.

Wisselvorm:
• kwetsbaar

Sinoniem:
• blootgestel
• broos
• gevoelig
• swak
• tenger
• tengerig
• weerloos

Antoniem:
• onkwesbaar

Afgelei:
• kwesbaarheid

Vertaling:
Engels: vulnerable
Nederlands: kwetsbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hiervoor
Volgende onderwerp: meebring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 00:34:56 UTC 2024