Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tinktuur
tinktuur [boodskap #143207] Wed, 20 September 2023 18:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tinktuur
Afbreking: tink•tuur


Selfstandige naamwoord: tinktuur
Meervoud: tinkture

Betekenis:
• Aftreksel van 'n organiese materiaal (meestal plantaardig) in alkohol of 'n soortgelyke oplosmiddel.

Gebruik:
• Laudanum is 'n tinktuur van opium.

Afgelei:
• joodtinktuur
• jodiumtinktuur
• kinatinktuur
• opiumtinktuur

Vertaling:
Engels: tincture, potion
Nederlands: tinctuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: frokkie
Volgende onderwerp: volhou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 00:45:35 UTC 2024