Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » monetêr
monetêr [boodskap #143203] Tue, 19 September 2023 18:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
monetêr
Afbreking: mo•ne•têr


Byvoeglike naamwoord: monetêr
Attributief: monetêre

Betekenis:
• Wat met geld verband hou.

Gebruik:
• Die reserwebank is verantwoordelik vir die formulering en implementering van die land se monetêre beleid.

Sinoniem:
• ekonomies
• finansieel
• fiskaal
• geldelik

Vertaling:
Engels: monetary
Nederlands: monetair

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: parkeerarea
Volgende onderwerp: verlaging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 00:30:27 UTC 2024