fratsgolf [boodskap #143201] |
Tue, 19 September 2023 13:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fratsgolf
Afbreking: frats•golf
Samestelling: frats + golf
Selfstandige naamwoord: fratsgolf
Meervoud: fratsgolwe
Betekenis:
• 'n Abnormale golf.
Gebruik:
• 'n Fratsgolf het 'n toeris van die rotse af geslaan.
Sinoniem:
• breker
Verwant
• fratsongeluk
Vertaling:
Engels: freak wave
Nederlands: buitenissige golf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|