samespreking [boodskap #143198] |
Tue, 19 September 2023 11:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
samespreking
Afbreking: sa•me•spre•king
Samestelling: same + spreking
Selfstandige naamwoord: samespreking
Meervoud: samesprekinge, samesprekings
Betekenis:
• 'n Ernstige gesprek tussen twee of meer mense of groepe.
Gebruik:
• In 1942 het Churchill vir Smuts na samesprekings in Kaïro genooi om die verloop van die oorlog in Afrika te bespreek.
Sinoniem:
• beraad
• beraadslaging
• indaba
• konferensie
• konsultasie
• onderhandelinge
• raadpleging
• vergadering
Hiponiem:
• vredesamespreking
Vertaling:
Engels: conversation, discussion, meeting
Nederlands: samensprekeng
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|