Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waarby
waarby [boodskap #143197] Tue, 19 September 2023 10:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
waarby
Afbreking: waar•by
Samestelling: waar + by


Bywoord: waarby

Betekenis:
• By dit wat genoem is.

Gebruik:
• Kookpunt is die temperatuur waarby 'n vloeistof na 'n gasfase oorgaan.

Sinoniem:
• waardeur
• waarkragtens
• waarvolgens

Vertaling:
Engels: whereby
Nederlands: waarbij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skadevergoeding
Volgende onderwerp: samespreking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 01:10:38 UTC 2024