Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buitegebou
buitegebou [boodskap #143192] Ma, 18 September 2023 18:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20780
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
buitegebou
Afbreking: bui•te•ge•bou
Samestelling: buite + gebou


Selfstandige naamwoord: buitegebou
Meervoud: buitegeboue
Verkleinwoord: buitegeboutjie
Meervoud van verkleining: buitegeboutjies

Betekenis:
• 'n Gebou wat los staan van die hoofgebou (soos 'n pakkamer, skuur, waenhuis, buitekamer, ens.)

Gebruik:
• 'n Buitegebou is agter Paul Kruger se huis opgerig om voorsiening te maak vir sy aandenkings, asook 'n woonstel en 'n kantoor.

Vertaling:
Engels: outbuilding
Nederlands: bijgebouw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ramptoestand
Volgende onderwerp: toekyk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 17:31:59 MGT 2024