oorverf [boodskap #143185] |
So, 17 September 2023 11:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20780 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorverf
Afbreking: oor•verf
Samestelling: oor + verf
Werkwoord: verf oor, oorverf
Verlede tyd: het oorgeverf
Betekenis:
• Om weer (bo-oor) te verf.
Gebruik:
• Die slaggate is herstel en die padmerkers is oorgeverf.
Vertaling:
Engels: to paint over, repaint
Nederlands: overschilderen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|