Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afknouery
afknouery [boodskap #143182] So, 17 September 2023 09:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20780
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afknouery
Afbreking: af•knou•e•ry
Samestelling: afknou + -ery


Selfstandige naamwoord: afknouery
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling om ander (aanhoudend of op groot skaal) af te knou.

Gebruik:
Afknouery is 'n wêreldwye probleem en Suid-Afrika is geen uitsondering nie.

Sinoniem:
• boeliegedrag

Vertaling:
Engels: bullying
Nederlands: pesterijen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opsteek
Volgende onderwerp: bemagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 17:18:51 MGT 2024