euwel [boodskap #143174] |
Sa, 16 September 2023 11:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20780 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
euwel
Afbreking: eu•wel
Selfstandige naamwoord: euwel
Meervoud: euwels
Verkleinwoord: euweltjie
Meervoud van verkleining: euweltjies
Betekenis:
• 'n Slegte saak. Iets wat goeie dinge teenwerk.
Gebruik:
• Die gebruik van gifstowwe in die verbouing van groente is 'n noodsaaklike euwel.
Sinoniem:
• boosheid
• kanker
• kwaad
• kwaal
• ondeug
• onding
• onheil
• sonde
Afgelei:
• euweldaad
• euwelmoed
Vertaling:
Engels: evel
Nederlands: euvel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|