smaakmiddel [boodskap #143169] |
Sa, 16 September 2023 09:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20780 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
smaakmiddel
Afbreking: smaak•mid•del
Samestelling: smaak + middel
Selfstandige naamwoord: smaakmiddel
Meervoud: smaakmiddels
Verkleinwoord: smaakmiddeltjie
Meervoud van verkleining: smaakmiddeltjies
Betekenis:
• 'n Middel wat smaak aan kos gee.
Gebruik:
• Blatjang word soms as 'n smaakmiddel op braaibroodjies gesmeer.
Sinoniem:
• garneersel
• geurmiddel
• geursel
• spesery
Vertaling:
Engels: flavoring agent, seasoning
Nederlands: smaakstof
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|