Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kommersieel
kommersieel [boodskap #143165] Sa, 16 September 2023 07:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20780
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kommersieel
Afbreking: kom•mer•si•eel


Byvoeglike naamwoord: kommersieel
Vergrotende trap: kommersiëler
Oortreffende trap: kommersieelste
Attributief: kommersiële
Partitief: kommersieels

Betekenis:
• Wat op handel (die koop en verkoop van goedere) betrekking het.

Gebruik:
• Om kommersieel suksesvol te wees, moet 'n mens darem 'n wins maak.

Sinoniem:
• merkantiel
• saaklik

Vertaling:
Engels: commercial
Nederlands: commercieel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: senna
Volgende onderwerp: tamatiesous
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 17:19:41 MGT 2024