senna [boodskap #143164] |
Sa, 16 September 2023 07:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20780 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
senna
Afbreking: sen•na
Selfstandige naamwoord: senna
Meervoud: sennas
Betekenis:
• 'n Plant wat se blare 'n maagsuiwerende werking het, Senna alexandrina en verwante spesies.
Gebruik:
• Senna word algemeen as 'n tee vermeng of as 'n purgeermiddel voorgeskryf.
Afgelei:
• sennablare
• sennamengsel
Vertaling:
Engels: senna
Nederlands: senna
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|