massagraf [boodskap #143161] |
Wo, 13 September 2023 19:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20780 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
massagraf
Afbreking: mas•sa•graf
Samestelling: massa + graf
Selfstandige naamwoord: massagraf
Meervoud: massagrafte
Verkleinwoord: massagraffie
Meervoud van verkleining: massagraffies
Betekenis:
• 'n Graf waarin 'n groot aantal mense (gewoonlik sonder kiste) begrawe is.
Gebruik:
• 'n Grusame massagraf met die liggame van 29 mans is in Malawi ontdek.
Vertaling:
Engels: mass grave
Nederlands: massagraf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|