dodetal [boodskap #143160] |
Wo, 13 September 2023 19:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20780 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dodetal
Afbreking: do•de•tal
Samestelling: dode + tal
Selfstandige naamwoord: dodetal
Meervoud: dodetalle
Betekenis:
• Die aantal mense wat tydens 'n oorlog, ramp of ongeluk sterf.
Gebruik:
• Die dodetal van die verwoestende oorstromings het tot meer as 6 000 gestyg.
Sinoniem:
• mortaliteit
• slagoffers
• sterftes
• sterftesyfer
Vertaling:
Engels: number of casualties, mortality
Nederlands: dodental, sterftecijfer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|