kusstad [boodskap #143159] |
Wo, 13 September 2023 19:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20780 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kusstad
Afbreking: kus•stad
Samestelling: kus + stad
Selfstandige naamwoord: kusstad
Meervoud: kusstede
Verkleinwoord: kusstadjie
Meervoud van verkleining: kusstadjies
Betekenis:
• 'n Stad langs die see.
Gebruik:
• Durban is 'n kusstad, so ook is Kaapstad.
Verwant:
• hawestad
Vertaling:
Engels: costal town
Nederlands: kuststad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|