opper [boodskap #143158] |
Di, 12 September 2023 19:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20780 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opper
Afbreking: op•per
Werkwoord: opper
Verlede tyd: het geopper
Betekenis:
• Om iets te sê; 'n voorstel te maak.
Gebruik:
• Uiteenlopende menings is tydens die vergadering geopper.
Sinoniem:
• aanvoer
• kwytraak
• noem
• opdiep
• stel
• suggereer
• uiter
Vertaling:
Engels: to suggest, propose, raise, express
Nederlands: opperen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|