Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » handhawing
handhawing [boodskap #143157] Di, 12 September 2023 19:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20780
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
handhawing
Afbreking: hand•ha•wing
Samestelling: handhaaf + -ing


Selfstandige naamwoord: handhawing
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van handhaaf (om in stand te hou).

Gebruik:
• Uiteraard is die handhawing van goeie betrekkinge met ons bure 'n prioriteit.

Sinoniem:
• behoud
• bewaring
• instandhouding
• preservering
• verdediging

Hiponiem:
• regshandhawing
• selfhandhawing
• vredehandhawing

Afgelei:
• handhawingstryd

Vertaling:
Engels: conservation, upholding, preservation
Nederlands: handhaving

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inflasiekoers
Volgende onderwerp: opper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 17:02:44 MGT 2024